Free Web Hosting : Free Hosting : Troubled Teens : Report Abuse
Flash Banner Placeholder.



Die tuiste van Afrikaans 
   
   
          
Afrika avonture

Kliek hier en kyk na ons verameling reisfotos geneem in Afrika.

Ken jou rekenaar 



Gemeenskapsnuus


Vertel ons wat in u gemeenskap gebeur.

Skolenuus
Prestasies van ons leerders op akademiese, sport, kuns en kultuurgebied.

 
 
 
. KYK NA ONS VERSAMELING IDIOME
Afrikaans is 'n uitsonderlike taal. Bykans elke woord kan in die een of ander idoom of idiomatiese uitdrukking gebruik word. Ons versameling Afrikaanse idiome is alfabeties gerangskik volgens die eerste substantief of naamwoord wat daarin voorkom.

Al die idiome is nie noodwendig algemeen erkende Afrikaanse idiome nie, maar ek gee hulle weer soos hulle in die volksmond leef en in die omgang gebruik word.

Kliek op die betrokke alfabetiese skakel die Afrikaanse idiome te sien. Idiome A Idiome B Idiome D Idiome E Idiome F Idiome G Idiome H Idiome I Idiome J Idiome K Idiome L Idiome M Idiome N Idiome O Idiome P Idiome R Idiome S Idiome T Idiome U Idiome V Idiome W Idiome Y

< Teken die besoekersboek !
Lees die besoekersboek !

Counter Stats
melbourne dry cleaners
melbourne dry cleaners Counter

© 2007 , Erno Botes, Regte voorbehou. All Rights Reserved