V
Vale (vaal)
|
Idioom |
Vir ‘n vale |
Betekenis |
Uit alle mag |
Explanation |
For all one is worth |
Vale (vaal)
|
Idioom |
Vir ‘n vale |
Betekenis |
Uit alle mag |
Explanation |
For all one is worth |
|
Idioom |
Met valksoë dophou |
Betekenis |
Iemand deeglik dophou |
Explanation |
To watch someone very closely |
Vark
|
Idioom |
Die vark in die verhaal wees |
Betekenis |
Die party wees wat altyd die skuld dra |
Explanation |
To be the black sheep |
Vark
|
Idioom |
Skreeu soos ‘n maer vark |
Betekenis |
Om baie hard te skreeu |
Explanation |
To squeal like a stuck pig |
Varkies
|
Idioom |
Nie al sy varkies in die hok hê nie |
Betekenis |
Effens mal wees |
Explanation |
To have a screw loose |
Veer
|
Idioom |
Om jou vere te moet laat |
Betekenis |
Van jou eer/aansien te verloor |
Explanation |
To have your feathers plucked |
Veld
|
Idioom |
Uit die veld slaan |
Betekenis |
Uiters verbaas laat, om van stryk te
bring |
Explanation |
To be totally
astounded |
Vere
|
Idioom |
Die vere maak die voël |
Betekenis |
‘n Mens word na sy klere beoordeel |
Explanation |
Clothes make the man |
Vere
|
Idioom |
Om vere te voel vir iets/iemand |
Betekenis |
Geen
belangstelling in ‘n saak/persoon |
Explanation |
To have no interest in a person/matter |
Vere
|
Idioom |
Vroeg uit die vere klim |
Betekenis |
Vroeg soggens opstaan |
Explanation |
To rise at the crack of dawn |
Verhaal
|
Idioom |
Om tot verhaal te kom |
Betekenis |
Om te begin verstaan wat aankom |
Explanation |
To get to understand what is happening |
Vierkant
|
Idioom |
Vierkant teenoor mekaar staan |
Betekenis |
Presies die teenoorgestelde posisie in te Neem |
Explanation |
Be diametrically opposed to each other |
Vinger
|
Idioom |
Om iemand sy vinger te draai |
Betekenis |
Om iemand te laat maak net wat jy wil |
Explanation |
To twist someone round one’s little vinger |
Vingers
|
Idioom |
Lang vingers hê |
Betekenis |
Geneig wees om te steel |
Explanation |
To have long fingers |
Vingers
|
Idioom |
Iets (bv. ‘n geleentheid) deur die vingers laat glip |
Betekenis |
(Onwetend)
nie van iets gebruik maak nie. |
Explanation |
To let something slip through the fingers |
Vingers
|
Idioom |
Om jou vingers te verbrand |
Betekenis |
Om te boet vir ‘n fout wat jy begaan het |
Explanation |
To burn one’s fingers |
Vinkel
|
Idioom |
Dis vinkel en koljander (die een is soos die ander) |
Betekenis |
Dit word gesê van twee goed of mense wat presies
eenders is |
Explanation |
It is six of the one and half a dozen of the other |
Viool
|
Idioom |
Tweede viool
speel |
Betekenis |
Ondergeskik wees |
Explanation |
To play second fiddle |
Vis
|
Idioom |
Die groot
vis het weggekom |
Betekenis |
‘n Groot
geleentheid het ons ontkom |
Explanation |
We have lost a great opportunity |
Visier
|
Idioom |
In die visier wees |
Betekenis |
Die teiken van iemand/iets |
Explanation |
To be targeted |
Visier
|
Idioom |
Jou visier
op iets stel |
Betekenis |
Iets jou mikpunt maak |
Explanation |
To aim to achieve something |
Vlammetjie
|
Idioom |
Die vlammetjie
brand steeds hoog |
Betekenis |
Hulle is steeds lief vir mekaar |
Explanation |
They are still in love. |
Vlerke
|
Idioom |
Iemand onder jou vlerke neem |
Betekenis |
Iemand onder jou beskerming neem |
Explanation |
To take someone under one’s protection |
Vleuels
|
Idioom |
Jou vleuels uitslaan |
Betekenis |
Om meerdere geleenthede te verken |
Explanation |
To spread one’s wings |
|
Idioom |
Hy/Sy vang vlieë |
Betekenis |
Sy/haar mond hang oop |
Explanation |
His/her mouth hangs open |
Vlieë
|
Idioom |
Om twee vlieë met een klap te slaan |
Betekenis |
Twee dinge tegelyk doen |
Explanation |
To kill two birds with one stone |
Vlieg
|
Idioom |
Hy/sy sal geen vlieg kwaad doen nie |
Betekenis |
Hy/sy is besonder goedhartig |
Explanation |
He/she will not hurt a fly |
Vlieg
|
Idioom |
‘n Vlieg in die salf |
Betekenis |
Iemand wat moeilikheid maak/ onaangenaamheid
veroorsaak |
Explanation |
The fl in the ointment |
Vlieg
|
Idioom |
‘n Vlieg in die salf |
Betekenis |
Iemand wat moeilikheid maak/ onaangenaamheid
veroorsaak |
Explanation |
The fly in the ointment |
Voël
|
Idioom |
Soos ‘n voël vlieg |
Betekenis |
Reguit na ‘n
bestemming, sonder dat ompaaie gevolg word
|
Explanation |
As the crow flies |
Voëls
|
Idioom |
Voëls van eenderse vere |
Betekenis |
Dit word gesê van mense wat dieselfde geaardheid
het. |
Explanation |
Birds of a feather |
Voëltjie
|
Idioom |
Om ‘n voëltjie te hoor fluit |
Betekenis |
Om ‘n gerug te hoor |
Explanation |
A little bird whispered it to me |
|
Idioom |
Met die verkeerde voet uit die bed klim |
Betekenis |
Om omgekrap
op te staan |
Explanation |
Get out of bed the wrong side |
|
Idioom |
Voet in die hoek sit |
Betekenis |
Om baie vinnig te ry |
Explanation |
To drive very fast |
|
Idioom |
Voet by stuk hou |
Betekenis |
Om te volhard in wat jy glo |
Explanation |
To stick to one’s guns |
|
Idioom |
Jou voet in ‘n visblik (kru) |
Betekenis |
Gaan na jou peetjie |
Explanation |
Go to hell |
|
Idioom |
Voor die voet |
Betekenis |
Sonder om uit te soek |
Explanation |
As they come; without picking and choosing |
|
Idioom |
Aan die voete van Gamaliël sit |
Betekenis |
To sit at the feet of a master |
Explanation |
Onder ‘n bekende geleerde studeer |
|
Idioom |
Die voggies het gevloei |
Betekenis |
Daar is baie gedrink |
Explanation |
They were drinking |
|
Idioom |
Die vonke gaan spat |
Betekenis |
Daar gaan ‘n rusie (bakleiery) kom |
Explanation |
Sparks will fly
|
|
Idioom |
Dis jou voorland |
Betekenis |
Dis wat vir jou voorlê |
Explanation |
That is in store for you |
|
Idioom |
Soos ‘n voorslag wees |
Betekenis |
Rats, fluks wees |
Explanation |
As quick as a flash |
|
Idioom |
Op die voorvoet wees |
Betekenis |
Om in ‘n gunstige posisie te wees, byvoorbeeld die
prys van goudaandele |
Explanation |
To be in a favourable position, e.g. in the case of
gold shares |
|
Idioom |
Na vrolikheid kom olikheid |
Betekenis |
Droefheid volg dikwels op blydskap |
Explanation |
Grief treads upon the heels of great pleasure |
|
Idioom |
Om soos ‘n ou vrou met ‘n nat broek te wees |
Betekenis |
Om sonder
ophou te kla |
|
|
To complain incessantly |
|
Idioom |
Aan die vrugte ken ‘n mens die boom |
Betekenis |
‘n Mens se karakter toon hom in sy dade |
Explanation |
A tree is known by its fruit |
|
Idioom |
Om vrugte af te werp |
Betekenis |
Om voordeel te bring, om goeie gevolge te hê |
Explanation |
To bear good fruit |
|
Idioom |
Verbode vrugte smaak die soetste |
Betekenis |
Die lekkerste dinge is juis dit wat jy nie mag doen nie |
Explanation |
Stolen fruit is always sweeter |
|
Idioom |
In sy vuis lag |
Betekenis |
Met leedvermaak, agteraf lag |
Explanation |
To laugh up one’s sleeve |
|
Idioom |
Vuis maak/bal |
Betekenis |
Om te wil veg |
Explanation |
To challenge |
Vurk
|
Idioom |
Weet hoe die vurk in die hef steek |
Betekenis |
Presies weet hoe sake staan |
Explanation |
To know the ins and outs of the matter |
Vuur
|
Idioom |
Langs een vuur sit
|
Betekenis |
Van dieselfde opinie wees |
Explanation |
To be at one |