P
Pa
|
Idioom |
Pa staan vir iets |
Betekenis |
|
Explanation |
To be answerable for something |
Paaie
|
Idioom |
Hulle paaie het geskei |
Betekenis |
Hulle het elkeen sy eie gang gegaan |
Explanation |
Their roads have parted |
Paal
|
Idioom |
Soos ‘n paal
bo water staan |
Betekenis |
Dit word gesê van iets wat baie duidelik is |
Explanation |
To be as plain as a pikestaff |
Paal
|
Idioom |
Op die paal sit (kru) |
Betekenis |
Swanger maak |
Explanation |
To make pregnant |
Pad
|
Idioom |
Die pad byster raak |
Betekenis |
Verkeerde keuses in die lewe volg |
Explanation |
To make wrong choices in life |
Pad
|
Idioom |
In die pad val |
Betekenis |
‘n Reis begin |
Explanation |
To start a journey |
Pad
|
Idioom |
Iemand in die pad steek |
Betekenis |
Iemand ontslaan |
Explanation |
Give somebody the sack |
Padda
|
Idioom |
So skurf soos ‘n padda |
Betekenis |
Baie smerig/onwelvoeglik wees |
Explanation |
To be very rough (horny) |
Padda
|
Idioom |
So waar as padda manel dra
|
Betekenis |
‘n Uidrukking om dit wat reeds gesê is te versterk, |
Explanation |
As true as faith |
Pampoen
|
Idioom |
|
Betekenis |
Om deur ‘n kleinigheid op hol gejaag te word |
Explanation |
To take fright easily |
Pap
|
Idioom |
As ‘n mens pap te dik aanmaak,
brand dit aan |
Betekenis |
As ‘n verhouding te vurig word, kom daar probleme |
Explanation |
Problems result if a relationship becomes too intense |
Pap
|
Idioom |
As dit pap reën, moet jy
skep. |
Betekenis |
‘n Mens moet jou geleenthede benut. |
Explanation |
Strike while the iron is hot |
Pap
|
Idioom |
Praat of jy
pap in jou mond het |
Betekenis |
|
Explanation |
To mumble |
Pas
|
Idioom |
Markeer die pas |
Betekenis |
Met die voete trap sonder om vooruit te gaan. Nie handelend optree nie, afwag |
Explanation |
To mark time |
Patat
|
Idioom |
Soos ‘n warm patat
laat val |
Betekenis |
Jou skielik losmaak van iets onaangenaams |
Explanation |
To drop like a hot potatp |
Peer
|
Idioom |
Met die gebakte pere bly sit |
Betekenis |
Die onaangename gevolge van iets onderving |
Explanation |
To be saddled with something |
Pekel
|
Idioom |
In die pekel wees |
Betekenis |
In groot moeilikheid wees |
Explanation |
To get into hot water |
Pen
|
Idioom |
Aan die pen ry |
Betekenis |
In die moeilikheid beland |
Explanation |
To get into trouble |
Penarie
|
Idioom |
In die penarie sit |
Betekenis |
In ‘n verknorsing wees |
Explanation |
To be in a fix |
Pens
|
Idioom |
Jy |
Betekenis |
Jy kan dit as verlore, misluk beskou |
Explanation |
You can whistle for it |
Pens
|
Idioom |
Met pens en pootjies |
Betekenis |
Heeltemal |
Explanation |
Boots and all |
Pens
|
Idioom |
Met pens en pootjies |
Betekenis |
Heeltemal |
Explanation |
Boots and all |
Perd
|
Idioom |
Jy |
Betekenis |
Dit word gesê van iets wat nie
aan ‘n persoon opgedwing
|
Explanation |
You may take a horse to the water, but can’t make him drink |
Perd
|
Idioom |
‘n Verkeerde perd opsaal |
Betekenis |
‘iets verkeerds begin |
Explanation |
To back the wrong horse |
Perde
|
Idioom |
As die perde horings kry |
Betekenis |
Nooit, om aan te dui dat dit nooit sal gebeur nie |
Explanation |
When pigs fly |
Perde
|
Idioom |
Daar sal
perde wees |
Betekenis |
There will be trouble |
Explanation |
Daar sal moeilikheid wees |
Perdjie
|
Idioom |
Gou op sy/haar perdjie wees |
Betekenis |
Liggeraak wees |
Explanation |
To take offence easily |
Pes
|
Idioom |
Soos die pes
vermy/Soos die pes haat |
Betekenis |
|
Explanation |
To avoid at all cost/To hate someone like poison |
Pimpel
|
Idioom |
Pimple en pers |
Betekenis |
Vol kneusplekke, bont en blou |
Explanation |
Black and blue |
Planeet
|
Idioom |
Op ‘n ander planet wees |
Betekenis |
|
Explanation |
To be overcome with joy |
Plooie
|
Idioom |
Jou plooie
verdien |
Betekenis |
|
Explanation |
To gain experience over time |
Pond
|
Idioom |
Iemand ‘n pond vleis
skuld |
Betekenis |
To own someone much |
Explanation |
|
Pop
|
Idioom |
Die poppe gaan dans |
Betekenis |
Daar kom moeilikheid |
Explanation |
The fat is in the fire |
Pot
|
Idioom |
Die pot aan die kook hou |
Betekenis |
Om ‘n bestaan te
|
Explanation |
To be able to make both ends meet |
Pot
|
Idioom |
Die pot mis sit |
Betekenis |
|
Explanation |
To fail |
Pot
|
Idioom |
Al is ‘n pot nog so skeef, hy kry
darem ‘n deksel |
Betekenis |
Selfs die lelikste meisie kry nog ‘n man |
Explanation |
Every Jack must have his Jill |
Pyp
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To achieve something |