N
|
Idioom |
‘n Naald in ‘n hooimied soek |
Betekenis |
‘n onbegonne taak aanpak |
Explanation |
To hunt for a needle in a haystack |
Nag
|
Idioom |
So lelik soos die nag |
Betekenis |
Baie lelik wees |
Explanation |
To be very ugly |
Nate
|
Idioom |
Uit sy nate bars |
Betekenis |
Besonder vinnig groei/ vol word |
Explanation |
To expand rapidly |
Nek
|
Idioom |
Deur jou nek praat |
Betekenis |
Twak praat |
Explanation |
To talk through his hat |
Nekslag
|
Idioom |
Om ‘n nekslag aan iemand toe te dien |
Betekenis |
Om iemand ‘n ramp te laat oorkom wat hom/haar heeltemal vernietig |
Explanation |
To deal the death blow to someone |
|
Idioom |
Die snuf in die neus kry |
Betekenis |
Om iets wat geheim was te ontdek |
Explanation |
To get wind of |
Neus
|
Idioom |
Jou neus oral
insteek |
Betekenis |
Bemoeisiek wees |
Explanation |
To poke one’s nose into everything |
Neus
|
Idioom |
Jou neus vir iets optrek |
Betekenis |
Iets minagtend beskou |
Explanation |
To sneer at something |
Neus
|
Idioom |
Op jou neus kyk |
Betekenis |
Teleurgesteld/verleë wees |
Explanation |
To be disappointed/embarrassed |
|
Idioom |
Dis neusie verby |
Betekenis |
Die kans is verlore |
Explanation |
The opportunity is lost |
|
Idioom |
‘n Harde neut om te kraak |
Betekenis |
‘n Moeilike saak om op te los |
Explanation |
A hard nut to crack |
|
Idioom |
‘n Harde neut om te kraak |
Betekenis |
‘n Moeilike saak om op te los |
Explanation |
A hard nut to crack |
|
Idioom |
Iets nie om dowe neute doen nie |
Betekenis |
Iets met ‘n besondere doel doen |
Explanation |
To do something for a particular reason |
|
Idioom |
In ‘n neutedop |
Betekenis |
kortliks |
Explanation |
In a nutshell |
|
Idioom |
Op die nippertjie |
Betekenis |
Op die laaste oomblik |
Explanation |
In the very nick of time |
Noppies
|
Idioom |
In sy noppies wees |
Betekenis |
Hoog in sy skik wees |
Explanation |
To be highly delighted |
Noustrop
|
Idioom |
Om noustrop te trek |
Betekenis |
Om swaar te kry |
Explanation |
To be hard pressed |
Nugter
|
Idioom |
Nugter weet/ Nugter alleen weet |
Betekenis |
Niemand weet nie |
Explanation |
Goodness knows |
Nul
|
Idioom |
‘n nul op ‘n kontrak |
Betekenis |
Van geen belang wees nie |
Explanation |
Not worth a straw |
Nuuskierigheid
|
Idioom |
Van nuuskierigheid is die tronke vol |
Betekenis |
Dit is ‘n berisping wat gebruik word as iemand te veel oor ‘n saak uitvra |
Explanation |
This is an expression used to indicate that a person is too inquisitive |