L
Laaie
|
Idioom |
In
ligtelaaie |
|
Betekenis |
In volle
vlam |
|
Explanation |
ablaze |
Laer
|
Idioom |
Laer trek |
|
Betekenis |
Om saam te staan en buitestaanders uit die
binnekring te hou |
|
Explanation |
To form a
lager |
lag
|
Idioom |
Wie die
laaste lag, lag die lekkerste |
|
Betekenis |
‘n
Waarskuwing wat gerig word aan iemand wat te gou bly is |
|
Explanation |
He laughs
best, who laughs last |
lam
|
Idioom |
So
mak soos ‘n lam
|
|
Betekenis |
Om iemand maklik te kan hanteer |
|
Explanation
|
As
gentle as a lamb |
Land
|
Idioom |
Land
en sand aanmekaar praat
|
|
Betekenis |
Sonder ophou oor allerlei dinge
praat |
|
Explanation |
To
talk incessantly
|
Lappe
|
Idioom |
Met iets op
die lappe kom |
|
Betekenis |
Om iets
openbaar te maak |
|
Explanation |
To bring on
the carpet |
Leef
|
Idioom |
Al wat leef
en beef |
|
Betekenis |
Elke
lewende wese |
|
Explanation |
Every
living soul |
Leergeld
|
Idioom |
Duur leergeld betaal |
|
Betekenis |
Om deur skande en skade to insig
te kom |
|
Explanation |
To
pay heavily for one’s experience
|
Leisels
|
Idioom |
Om die
leisels oor te neem |
|
Betekenis |
Om die
beheer oor te neem |
|
Explanation |
To assume
control |
Leeuloop
|
Idioom |
Die
leeuloop loop |
|
Betekenis |
Loop met
twee balle tussen jou bene en die broek afgetrek |
|
Explanation |
To walk pants down with two balls held
between the legs |
Leeuloop
|
Idioom |
Die
leeuloop loop |
|
Betekenis |
Loop met
twee balle tussen jou bene en die broek afgetrek |
|
Explanation |
|
|
Idioom |
Die lepel
in die dak steek |
|
Betekenis |
Doodgaan |
|
Explanation |
To give up the ghost |
Lepel
|
Idioom |
Iemand iets
met die lepel ingee/voer |
|
Betekenis |
Iemand
herhaaldelik voorsê |
|
Explanation |
To
spoonfeed someone |
Lepel
|
Idioom |
By iemand
lepel lê |
|
Betekenis |
Om in so ‘n
posisie te lê dat julle liggame by mekaar inpas soos wat twee lepels by
mekaar inpas |
|
Explanation |
To lay
close to one another person in a
position where the bodies of the two persons fit into one another as two spoons would |
Lig
|
Idioom |
Aan die lig
kom |
|
Betekenis |
Om bekend
te word |
|
Explanation |
To come to
light |
Lig
|
Idioom |
Daar is ‘n
lig in die wapad |
|
Betekenis |
Daar is
hoop in die toekoms |
|
Explanation |
To have
confidence in the future |
Lig
|
Idioom |
In
heeltemal ‘n ander lig |
|
Betekenis |
Met ‘n
totaal verskillende insig |
|
Explanation |
In a
totally different light |
Lig
|
Idioom |
Lig loop
vir iemand |
|
Betekenis |
Op jou
hoede wees |
|
Explanation |
Be wary of
someone |
Lip
|
Idioom |
Die lippe
laat hang |
|
Betekenis |
Op die punt
staan om te huil/ baie ongelukkig wees |
|
Explanation |
To be
downhearted |
Lip
|
Idioom |
Maak jou
lippe korter |
|
Betekenis |
Hou op
dikmond weet |
|
Explanation |
Stop
sulking |
Lippe
|
Idioom |
Om
aan iemand se lippe te hang
|
|
Betekenis |
Om baie
aandagtig na iemand te luister |
|
Explanation |
To listen very attentively to a person |
Lippe
|
Idioom |
Om
jou lippe te lek
|
|
Betekenis |
Om te wys
dat iets lekker is |
|
Explanation |
To lick one’s lips |
|
Idioom |
Roer
jou litte!
|
|
Betekenis |
Maak gou ! |
|
Explanation |
Hurry up ! |
Loep
|
Idioom |
Iets onder
die loep neem |
|
Betekenis |
Noukeurig
ondersoek |
|
Explanation |
To scrutinize carefully |
Lont
|
Idioom |
Lont ruik |
|
Betekenis |
Onraad
vermoed |
|
Explanation |
To smell a rat |
Louere
|
Idioom |
Op jou
louere rus |
|
Betekenis |
Na sukses
welverdiende rus geniet |
|
Explanation |
To rest on one’s laurels |
Lyf
|
Idioom |
Jou lyf
cowboy hou |
|
Betekenis |
Jou
roekeloos gedra/ gedra asof jy ‘n cowboy is
|
|
Explanation |
To act like a cowboy/ To behave recklessly |
Lyf
|
Idioom |
Jou lyf
skaars hou |
|
Betekenis |
Nie baie
besoek nie |
|
Explanation |
To seldomly
visit |
Lyf
|
Idioom |
Iemand te
lyf gaan |
|
Betekenis |
Iemand met
die vuis of ‘n slaanding aanval |
|
Explanation |
To attack
someone |
Lyf
|
Idioom |
Te min aan
die lyf hê |
|
Betekenis |
Te min
betekenis hê |
|
Explanation |
To be of
little relevance |
Lyf
|
Idioom |
Jou lyf vet
smeer |
|
Betekenis |
Jou gereed
maak vir ‘n pak slae |
|
Explanation |
To be in
for it |
Lyn
|
Idioom |
Om ‘n lyn te sny
|
|
Betekenis |
Om weg te hardloop/ weg te loop |
|
Explanation |
To move off |
Lyntjie
|
Idioom |
Iemand aan
‘n lyntjie hou |
|
Betekenis |
Iemand in
onsekerheid hou deur ‘n beslissing voortdurend uit te stel |
|
Explanation |
To keep
someone on a string |