H
Haak
|
Idioom |
In die haak wees |
Betekenis |
In orde wees |
Explanation |
To be in order |
Haan
|
Idioom |
Hy is haan onder die henne |
Betekenis |
Die enigste man tussen die vroue |
Explanation |
He is the only male in female company |
Haan
|
Idioom |
Elke haan
is baas op sy eie mishoop |
Betekenis |
Elkeen wil op sy eie gebied
baas wees |
Explanation |
Every cock crows best on his own dunghill |
|
Idioom |
Iemand in die hare vlieg |
Betekenis |
Stry of baklei |
Explanation |
To come to blows |
Haar
|
Idioom |
Die hare laat waai |
Betekenis |
Woes baklei |
Explanation |
To make the sparks fly |
Haan
|
Idioom |
Elke haan
is baas op sy eie mishoop |
Betekenis |
Elkeen wil op sy eie gebied
baas wees |
Explanation |
Every cock crows best on his own dunghill |
Haan
|
Idioom |
Elke haan
is baas op sy eie mishoop |
Betekenis |
Elkeen wil op sy eie gebied
baas wees |
Explanation |
Every cock crows best on his own dunghill |
Hakke
|
Idioom |
Op iemand se hakke sit |
Betekenis |
Hom/haar voortdurend agtervolg |
Explanation |
To follow someone |
Hakskene
|
Idioom |
Iemand se hakskene
word al rooi |
Betekenis |
|
Explanation |
To begin to take an interest in girls or boys |
|
Idioom |
Die hand in eie boesem steek |
Betekenis |
Jouself ondersoek om te sien of daar nie skuld by jou lê nie |
Explanation |
To search one’s heart |
|
Idioom |
As een hand die ander was, word albei skoon |
Betekenis |
As die een die ander help, word albei bevoordeel |
Explanation |
One good turn deserves another |
|
Idioom |
Iemand se hand in die as slaan |
Betekenis |
|
Explanation |
To outwit someone when competing for a woman’s favour |
|
Idioom |
Van die hand wys |
Betekenis |
Weier, afwys |
Explanation |
To turn down |
|
Idioom |
Van die hand in die tand lewe |
Betekenis |
Net genoeg verdien om van te lewe |
Explanation |
To live from hand to mouth |
|
Idioom |
Die hand aan eie lewe slaan |
Betekenis |
Selfmoord pleeg |
Explanation |
To commit suicide |
|
Idioom |
Die handdoek ingooi |
Betekenis |
Die stryd gewonne gee (oorspronklik in boks gebruik) |
Explanation |
To throw in the towel |
|
Idioom |
Sy/haar hande is afgekap |
Betekenis |
Sy/hy is mageloos/kan niks doen nie |
Explanation |
He/she is powerless |
|
Idioom |
Met gevoude hande sit |
Betekenis |
Niks doen nie |
Explanation |
To be absolutely passive |
|
Idioom |
Met die hande in die hare
sit |
Betekenis |
Ten einde raad, in groot verleentheid verkeer |
Explanation |
To be at wit’s end |
|
Idioom |
Iemand op die hande
dra |
Betekenis |
‘n Ophef van iemand maak |
Explanation |
To make a great fuss about someone |
|
Idioom |
Sy hande
staan vir niks verkeerd nie |
Betekenis |
Hy is baie vaardig met sy hande |
Explanation |
He is good at everything |
|
Idioom |
Die hande vol hê |
Betekenis |
Baie te doen hê |
Explanation |
To have one’s hands vol |
|
|
|
Harnas
|
Idioom |
Iemand in die harnas
jaag |
Betekenis |
Iemand kwaad maak |
Explanation |
To antagonize someone |
|
Idioom |
Iets nie
oor jou hart |
Betekenis |
Te teergevoelig wees om dit
te
|
Explanation |
To take to heart |
|
Idioom |
Iets ter
harte neem |
Betekenis |
Na iets luister, dit ernstig opneem |
Explanation |
To be unable to bring oneself to do something |
|
Idioom |
Iemand se hartsnare
roer (aanraak, laat tril) |
Betekenis |
Iemand diep tref, aanraak |
Explanation |
Heatstrings (deep emotions) |
Hasepad
|
Idioom |
Die hasepad kies |
Betekenis |
Weghardloop, vlug |
Explanation |
To take to one’s heels |
|
Idioom |
ˋHef aan’ lê nog
voor |
Betekenis |
Die ergste moeilikheid kom nog |
Explanation |
The worst is still to come |
|
Idioom |
Die hen wat goue eiers lê
|
Betekenis |
Die grootste bron van inkomste |
Explanation |
The goose that lays the golden eggs |
|
Idioom |
Die hen wat die eerste gekekkel het, het die eier gelê |
Betekenis |
Die persoon wat die eerste oor ‘n saak praat, weet gewoonlik die meeste daarvan |
Explanation |
A person who knows most of a matter will usually raise it first |
|
Idioom |
Die heuningkwas gebruik |
Betekenis |
|
Explanation |
To flatter someone |
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To approach someone very humbly in order to ask a favour |
|
Idioom |
Jou hoed vir
iemand afhaal |
Betekenis |
|
Explanation |
To take off one’s hat to someone |
|
Idioom |
Jou hoed ook
nog agterna gooi |
Betekenis |
Baie tevrede wees as iets bo verwagting afgeloop het |
Explanation |
You should be delighted |
|
Idioom |
Soos ‘n natgereënde
hoender |
Betekenis |
|
Explanation |
To be embarrassed |
|
Idioom |
Saam met die hoenders
gaan slaap |
Betekenis |
Baie vroeg gaan slaap |
Explanation |
To go to bed early |
|
Idioom |
So skaars soos hoendertande wees |
Betekenis |
|
Explanation |
To be very rare, even non existing |
|
Idioom |
|
Betekenis |
Belet om te doen wat jy wil; te verhoed |
Explanation |
Deprive someone of a pleasure |
|
Idioom |
Op hol gaan |
Betekenis |
Op loop sit/ jou selfbeheersing kwyt raak |
Explanation |
To run riot/ to go mad |
|
Idioom |
Asof die honde
sy kos afgeneem het |
Betekenis |
Uit die veld geslaan, verleë |
Explanation |
To look down in the mouth |
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To echo what everybody else says |
|
Idioom |
Dankie hond! |
Betekenis |
Gesê om iemand, veral ‘n kind, tereg te wys wat nie dankie gesê het nie. |
Explanation |
Used to remind someone, especially a child, to say thank you |
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To come too late for dinner |
|
Idioom |
Elke hond
kry sy dag en ‘n brakkie twee |
Betekenis |
Elkeen kry sy geluk, teëspoed of vergelding |
Explanation |
Every dog has his day |
|
Idioom |
Nie eers
hond haaraf maak nie |
Betekenis |
Nie enigiets bereik nie |
Explanation |
To accomplish nothing |
|
Idioom |
Soos ‘n sleg
hond wegloop |
Betekenis |
|
Explanation |
To leave without meeting your responsibilities |
|
Idioom |
Hond se gedagtes
kry |
Betekenis |
Agterdogtig word |
Explanation |
To smell a rat |
|
Idioom |
‘n Hond uit ‘n bos slaap
of snork |
Betekenis |
|
Explanation |
To sleep very well or to snore exceedingly hard |
|
Idioom |
Soos hond
en kat lewe |
Betekenis |
Om voortdurend rusie te maak, veral in die geval van ‘n man en ‘n vrou. |
Explanation |
To live like cat and dog |
|
Idioom |
So siek soos ‘n hond |
Betekenis |
Baie siek wees |
Explanation |
As sick as a dog |
|
Idioom |
Oor die hond
se stert wees |
Betekenis |
Oor die ergste moeilikheid wees |
Explanation |
To have finished the most difficult part of a task |
|
Idioom |
Soos hond
en kat lewe |
Betekenis |
Om voortdurend rusie te maak, veral in die geval van ‘n man en ‘n vrou. |
Explanation |
To live like cat and dog |
|
Idioom |
Baie honde
is ‘n haas se dood |
Betekenis |
Jy
|
Explanation |
You cannot fight superior numbers |
|
Idioom |
Kommandeer jou honde en blaf self |
Betekenis |
Doen self wat jy voorstel en moenie van ander verwag om dit vir jou te doen nie |
Explanation |
Do your own (dirty) work |
Honde
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To run with the hare and hunt with the hounds |
|
Idioom |
Honger is die beste
kok |
Betekenis |
As ‘n mens honger is, smaak alle kos lekker |
Explanation |
Hunger is the best sauce |
|
Idioom |
Iets oor
die hoof sien |
Betekenis |
Nie aan iets aandag gee nie, dit ongemerk laat verby gaan |
Explanation |
To overlook something |
|
Idioom |
Te veel hooi op sy vurk
neem |
Betekenis |
Om met meer dinge te begin as wat jy
|
Explanation |
To take too much on one’s shoulders |
Horings
|
Idioom |
Die huis/plek op horings neem |
Betekenis |
Erg in die huis te kere gaan |
Explanation |
To turn the house upside down |
|
Idioom |
So slim soos die houtjie van die galg |
Betekenis |
Buitengewoon slim wees |
Explanation |
To be as sharp as a needle |
|
Idioom |
Die houtlepel kry |
Betekenis |
|
Explanation |
To be punished |
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To be thinking of going home |
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To get great support quite suddenly |
|
Idioom |
Husse met lang
ore |
Betekenis |
Dit is ‘n grappende antwoord op ‘n vraag (of vrae) van ‘n nuuskierige persoon (meestal ‘n kind) en word gebruik wanneer die persoon wat ondervra word wil sê dat dit net sy saak is. |
Explanation |
A nonsense reply to an inquisitive person (child) indicating that he/she should mind his/her own business. |