Idioom |
So glad soos ‘n aal |
Betekenis |
|
Explanation |
As slippery as an eel
|
Idioom |
Aal is geen
paling nie |
Betekenis |
Die mindere
|
Explanation |
Every like is not the same
|
Idioom |
Hy/sy het aalwyn getap |
Betekenis |
Hy /sy is in ‘n slegte stemming
|
Explanation |
He/she is in a bad mood
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To look down in the mouth
|
Idioom |
Saans aandblom,
soggens molshoop |
Betekenis |
Baie bedrywig
saans, maar soggens heeltemal sonder fut |
Explanation |
To be wide
awake at night and sleepy in the morning |
|
Idioom |
Die aap kom uit die mou |
Betekenis |
Die geheim is uitgelap |
Explanation |
To let the cat out of the bag |
|
Idioom |
So min van iets weet as ‘n aap van godsdiens |
Betekenis |
|
Explanation |
To know very little |
|
|
|
Idioom |
Al dra ‘n aap ‘n goue ring, hy is en bly ‘n lelike ding |
Betekenis |
‘n Mens |
Explanation |
Fine feathers do not make fine birds |
Aap
Idioom |
‘n Aap in ‘n porseleinkas |
Betekenis |
|
Explanation |
A bull in a china shop |
Aap
Idioom |
Jy lyk
‘n mooi aap ! |
Betekenis |
Jy |
Explanation |
You look like doing it! |
Aap
Idioom |
’n Aap wees |
Betekenis |
|
Explanation |
To be stupid |
Aap
Idioom |
Jou ‘n aap
skrik |
Betekenis |
|
Explanation |
To be frightened out of one’s wits |
Idioom |
Lyk of hy
van die ape gekul is |
Betekenis |
|
Explanation |
Look perplexed and dismayed |
Idioom |
Nes ‘n aap
op ‘n stokkie sit |
Betekenis |
|
Explanation |
Seem to be at a loss |
Idioom |
Dit weet
die aap se stert |
Betekenis |
Almal weet dit |
Explanation |
Everybody knows it, it is clear |
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To be stupid |
Idioom |
Jy |
Betekenis |
Ek glo jou glad nie |
Explanation |
Go tell it to the marines |
|
Idioom |
Die aapstuipe kry |
Betekenis |
Baie kwaad wees |
Explanation |
Be beside oneself with rage |
|
Idioom |
Aartjie na sy vaartjie |
Betekenis |
Die seun aard na sy pa |
Explanation |
Like father, like son |
|
Idioom |
Nie die ABC ken nie |
Betekenis |
|
Explanation |
To be very stupid |
|
Idioom |
Iemand se achilleshiel |
Betekenis |
Iemand se swak punt, kwesbare punt |
Explanation |
Someone’s Achilles’ heel, vulnerable spot |
|
Idioom |
Nie van adamskant
af ken nie |
Betekenis |
Glad nie ken nie |
Explanation |
Do not know from Adam |
Adam
|
Idioom |
Adam en Eva se skoene aantrek |
Betekenis |
Kaalvoet loop |
Explanation |
Go barefoot |
|
Idioom |
Familie van Adam sê
dis Eva en Eva sê dis die slang |
Betekenis |
|
Explanation |
Adam blamed Eve, Eve in turn blamed the snake |
Adam
|
Idioom |
Die ou Adam |
Betekenis |
|
Explanation |
The old Adam |
|
Idioom |
Die aftog blaas |
Betekenis |
Voor die vyand, ‘n moeilike situasie wyk |
Explanation |
To take to one’s heels |
Agterdeur
|
Idioom |
By die agterdeur inkom |
Betekenis |
Op ‘n buitegewone manier, byvoorbeeld, deur bevoordeling, ‘n posisie/pos kry |
Explanation |
To gain a position by favourtism |
Agteros
|
Idioom |
Agteros kom
ook in die kraal |
Betekenis |
Die stadige werker kry darem ook klaar |
Explanation |
Slow but sure |
Akkoord
|
Idioom |
|
Betekenis |
|
Explanation |
To agree with |
Alfa
|
Idioom |
Die alfa en die omega |
Betekenis |
Die begin en die einde |
Explanation |
The alpha and the omega (beginning and end) |
Alkant
|
Idioom |
Alkant selfkant |
Betekenis |
Dis om’t ewe; dit maak geen verskil nie |
Explanation |
Six of the one and half-a-dozen of the other |
Amper
|
Idioom |
Amper maar
nog nie stamper nie |
Betekenis |
Bykans, maar nie heeltemal nie |
Explanation |
A miss is as good as a mile |
|
Idioom |
Vir ‘n appel
en ‘n ei |
Betekenis |
Baie goedkoop |
Explanation |
For a mere song (very cheap) |
|
Idioom |
Die appel val van nie vêr
van die boom nie |
Betekenis |
Die kind aard na sy ouer |
Explanation |
A chip of the old block |
|
Idioom |
‘n Appeltjie met iemand te skil
hê |
Betekenis |
‘n Onaangename taak om af te handel |
Explanation |
To have a bone to pick with someone |
|
Idioom |
Een vrot
appel steek al die ander aan |
Betekenis |
Een persoon se slegte invloed
|
Explanation |
One scabby sheep infects the whole flock |
|
Idioom |
Arbeid adel
|
Betekenis |
Werk veredel die mens |
Explanation |
Labour ennobles |
|
Idioom |
Die arm lig |
Betekenis |
|
Explanation |
To take strong drink |
|
Idioom |
So arm soos ‘n kerkmuis |
Betekenis |
Baie arm wees |
Explanation |
As poor as a church mouse |
|
Idioom |
As is verbrande hout |
Betekenis |
Dit help nie om te wens dat omstandighede, dinge anders verloop het nie |
Explanation |
It is no use wishing that the situation is different |
|
Idioom |
Asem ophou |
Betekenis |
In spanning verkeer |
Explanation |
To hold one’s breath |
|
Idioom |
|
Betekenis |
Om jou besig te hou
met iets wat tot jou ondergang
|
Explanation |
To involve yourself in activities that can lead to your demise. |